YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 7:15

JESAJA 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dikmelk en heuning sal hy eet as hy weet om te verwerp wat kwaad is en om te kies wat goed is.

Deel
Lees JESAJA 7

JESAJA 7:15 Bybel vir almal (ABA)

Die seun sal dikmelk en heuning eet en hy sal leer om nie slegte dinge te doen nie. Hy sal net doen wat goed is.

Deel
Lees JESAJA 7

JESAJA 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dikmelk en heuning sal hy eet as hy weet om te verwerp wat kwaad is en om te kies wat goed is.

Deel
Lees JESAJA 7

JESAJA 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal net dikmelk en heuning hê om te eet totdat hy weet om te verwerp wat verkeerd is en te kies wat goed is.

Deel
Lees JESAJA 7

JESAJA 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dikmelk en heuning sal hy eet, sodat hy kan weet om die kwaad te verwerp en die goeie te kies.

Deel
Lees JESAJA 7

JESAJA 7:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Botter en heuning moet hy eet, sodat hy kan weet om die kwaad te verwerp en die goeie te kies.

Deel
Lees JESAJA 7

JESAJA 7:15 Die Boodskap (DB)

Hy sal net dikmelk en heuning hê om te eet totdat hy oud genoeg is om tussen reg en verkeerd te onderskei.

Deel
Lees JESAJA 7

JESAJA 7:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen die tyd dat die seun oud genoeg is om dikmelk en heuning te eet, sal hy genoeg weet om te kies wat reg is en te verwerp wat verkeerd is.

Deel
Lees JESAJA 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's