JESAJA 64:3
JESAJA 64:3 Bybel vir almal (ABA)
Lank gelede het U wonderwerke gedoen, ons het nie gedink U sal dit doen nie. U het afgekom, en die berge het gebewe.
JESAJA 64:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wanneer U vreeslike dinge doen waar ons nie op gehoop het nie — as U maar wou neerdaal, sodat die berge wankel voor u aangesig!
JESAJA 64:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe U wonders gedoen het, wonders wat ons nie verwag het nie, toe U destyds afgekom het, het die berge voor U geskud.
JESAJA 64:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe U ontsagwekkende dade gedoen het wat ons nie verwag het nie, het U afgedaal; vanweë u teenwoordigheid het die berge gebewe.
JESAJA 64:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe jy verskriklike dinge gedoen het waarna ons nie uitgesien het nie, het jy neergedaal, die berge het voor jou aangesig afgestroom.