JESAJA 62:3
JESAJA 62:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal jou vashou soos 'n baie mooi kroon, soos die tulband van 'n koning.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy sal 'n sierlike kroon wees in die hand van die HERE en 'n koninklike tulband in die hand van jou God.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal jou soos 'n sierlike kroon in sy hand hou, jou God sal jou soos 'n koninklike tulband vashou.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy sal 'n sierlike erekroon wees in die hand van die HERE, 'n kosbare koninklike hoofband in die handpalm van jou God.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy sal ook 'n heerlike kroon wees in die hand van die HERE en 'n koninklike tulband in die hand van jou God.
Deel
Lees JESAJA 62