JESAJA 61:5
JESAJA 61:5 Bybel vir almal (ABA)
Mense uit ander lande sal vir julle werk. Hulle sal julle skape en bokke oppas en in julle lande en wingerde werk.
Deel
Lees JESAJA 61JESAJA 61:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vreemdelinge sal staan en julle kleinvee oppas, en uitlanders sal julle landbouers en wynboere wees.
Deel
Lees JESAJA 61JESAJA 61:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uitlanders sal in julle diens wees en julle kleinvee oppas, vreemdes sal in julle lande en julle wingerde werk.
Deel
Lees JESAJA 61