JESAJA 54:16
JESAJA 54:16 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Ek wat die ambagsmanne gemaak het, die ambagsmanne wat 'n houtskoolvuur warm blaas en wat wapens maak. Dit is Ek wat die mense gemaak het wat verwoes en afbreek.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ék het die smid geskape wat die koolvuur aanblaas en 'n wapen voortbring volgens sy ambag; ook het Ék die verderwer geskape om te verniel.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is Ek wat die ambagsman geskep het, die ambagsman wat die vuur aanblaas en allerhande wapens daarin smee. Dit is Ek wat die verwoester geskep het om af te breek.
Deel
Lees JESAJA 54