JESAJA 52:3
JESAJA 52:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here sê: “Ek het julle verkoop, maar Ek het nie geld gekry nie. Ek sal julle vrymaak, maar Ek sal nie geld betaal nie.”
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want so sê die HERE: Vir niks is julle verkoop, julle sal ook sonder geld gelos word.
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here: Ek het julle verkoop, maar nie vir geld nie; julle sal losgekoop word, maar nie deur geld nie.
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, so sê die HERE: “Vir niks is julle verkoop, sonder geld sal julle losgekoop word.”
Deel
Lees JESAJA 52JESAJA 52:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want so sê die HERE: Julle het julle verniet verkoop; en julle sal sonder geld gelos word.
Deel
Lees JESAJA 52