YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 51:4

JESAJA 51:4 Bybel vir almal (ABA)

“My volk, julle moet luister na My. Al die mense wat aan My behoort, julle moet hoor wat Ek sê. Ek wil vir julle leer wat julle moet doen en Ek wil hê al die volke moet weet dat Ek reg besluit. Dit moet vir hulle die lig wees.

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Luister na My, my volk, en neig die oor tot My, my nasie! Want 'n wet sal van My uitgaan, en Ek sal my reg vasstel as 'n lig van die volke.

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister na My, my volk, my volk, gee aandag aan wat Ek sê: My onderrig sal uitgaan na die volke toe, my wil sal vir die nasies die koers aanwys.

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Luister mooi na My, my volk, my nasie, hoor My aan! Want onderrig sal van My uitgaan, en my beslissing sal 'n lig vir die volke wees. Binnekort

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Luister na my, my volk; en luister na my, o my nasie, want 'n wet sal van my uitgaan, en ek sal my reg laat rus as 'n lig vir die volk.

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:4 Die Boodskap (DB)

My volk, julle moet na My luister. Luister mooi wat Ek vir julle sê: Ek sal die nasies leer hoe hulle moet lewe. Ek sal vir hulle met my reëls die koers aanwys.

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Luister na My, my volk. Hoor mooi, Israel, want my onderrig sal van My af uitgaan, my reg sal ’n lig wees vir die volke.

Deel
Lees JESAJA 51
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's