YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 51:12

JESAJA 51:12 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sê: “Dit is Ek wat dit weer goed sal laat gaan met julle. Hoekom is julle bang vir mense wat kan sterf? Hoekom is julle bang vir mense wat soos gras is en gou doodgaan?

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek is dit wat julle troos! Wie is jy, dat jy bevrees is vir die mens wat moet sterwe, en vir die mensekind wat oorgegee word soos gras?

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is die Here, Ek bring uitkoms vir julle. Hoe is dit dan dat jy bang is vir 'n sterflike mens, vir 'n mens wat so maklik vergaan soos gras?

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Ek, ja, Ek is die Een wat julle troos. Wie is jy dan dat jy bang is vir gewone mense wat sal sterf, vir mensekinders wat bestem is om soos gras te sterf

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek is dit wat julle troos: wie is jy, dat jy bang sou wees vir 'n man wat sal sterwe en vir die mensekind wat soos gras gemaak word

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:12 Die Boodskap (DB)

Ek self praat jou moed in. Hoekom is jy dan bang vir ’n mens wat ook maar kan doodgaan? ’n Mens is mos maar soos gras wat ook kan verbygaan.

Deel
Lees JESAJA 51

JESAJA 51:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek, ja, Ek is die Een wat julle troos. Hoekom is julle dan bang vir gewone mense, vir mense wat soos gras vergaan en verdwyn?

Deel
Lees JESAJA 51
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's