YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 5:13

JESAJA 5:13 Bybel vir almal (ABA)

My volk wil nie naby My wees nie. Daarom sal die vyande hulle wegvat na ander lande. Die mense en hulle leiers sal sterf, want hulle sal nie kos hê om te eet of water om te drink nie.

Deel
Lees JESAJA 5

JESAJA 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom gaan my volk in ballingskap weens gebrek aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors.

Deel
Lees JESAJA 5

JESAJA 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat my volk My nie wil ken nie, sal hulle in ballingskap weggevoer word. Volk en leiers sal saam van honger sterf, omkom van dors.

Deel
Lees JESAJA 5

JESAJA 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom gaan my volk in ballingskap vanweë 'n gebrek aan kennis; sy geëerdes word mense wat honger is, en sy gepeupel raak uitgedor van die dors.

Deel
Lees JESAJA 5

JESAJA 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom het my volk in ballingskap gegaan, omdat hulle geen kennis het nie

Deel
Lees JESAJA 5

JESAJA 5:13 Die Boodskap (DB)

Omdat my volk My nie wil ken nie, sal hulle in ballingskap weggevoer word. Hulle belangrike leiers sal van die honger doodgaan en die gewone mense van die dors.

Deel
Lees JESAJA 5

JESAJA 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom stuur Ek my volk weg in ballingskap, omdat hulle My nie ken nie. Die mees geëerdes onder julle sal doodgaan van die honger, en die gewone mense sal sterf van die dors.

Deel
Lees JESAJA 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's