JESAJA 48:20
JESAJA 48:20 Die Boodskap (DB)
Trek weg van Babel af. Vlug voor die Galdeërs. Skreeu van vreugde. Laat dit weerklink tot by die eindes van die aarde. Juig dit uit: “Die Here het die kinders van Jakob bevry!”
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet uitgaan uit die stad Babel, julle moet vlug. Julle moet juig en hard skree, so hard dat al die mense op die aarde dit hoor. Julle moet sê: ‘Die Here het sy dienaars, die nageslag van Jakob, vrygemaak.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan weg uit Babel, vlug weg van die Chaldeërs! Verkondig met jubelklank, laat dit hoor, bring dit uit tot by die einde van die aarde! Sê: Die HERE het sy kneg Jakob verlos
Deel
Lees JESAJA 48