JESAJA 48:14
JESAJA 48:14 Bybel vir almal (ABA)
Nou moet julle almal bymekaarkom en luister. Wie het gesê hierdie dinge sal gebeur? Nie julle gode nie! Ek, die Here, stuur die man van wie Ek hou, hy moet met die stad Babel en sy mense doen wat Ek wil hê.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom bymekaar, julle almal, en luister! Wie onder hulle het dit verkondig? Hy vir wie die HERE liefhet, sal sy welbehae voltrek aan Babel, en sy mag aan die Chaldeërs.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom almal bymekaar, luister. Wie van die gode het aangekondig wat nou gaan gebeur? Die Here het iemand lief, en dié sal aan Babel doen wat hy wil en sy mag teen die Galdeërs laat geld.
Deel
Lees JESAJA 48