JESAJA 46:5
JESAJA 46:5 Bybel vir almal (ABA)
“Wat dink julle, wie is soos Ek en wie kan doen wat Ek doen? Wat dink julle, wie is soos Ek?
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
By wie wil julle My vergelyk en My net so maak en My gelykstel, dat ons eenders kan wees?
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met wie kan julle My vergelyk, aan wie kan julle My gelykstel, met wie kan julle My op een lyn stel, wie kan 'n vergelyking met My deurstaan?
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met wie wil julle My vergelyk, en aan wie My gelykstel, wie beskou julle as My gelyke, dat ons dieselfde is?
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met wie sal julle My vergelyk en My gelykstel en My vergelyk, sodat ons soos ons kan wees?
Deel
Lees JESAJA 46