JESAJA 46:11
JESAJA 46:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Ek wat uit die ooste 'n man geroep het wat van ver kom soos 'n aasvoël. Ja, as Ek gesê het iets sal gebeur, dan gebeur dit. Ek doen wat Ek besluit het.
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat 'n roofvoël roep uit die Ooste, die man van my raad uit 'n ver land; soos Ek dit gespreek het, sal Ek dit ook laat kom; Ek het dit voorberei, Ek sal dit ook doen.
Deel
Lees JESAJA 46JESAJA 46:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek roep 'n roofvoël uit die ooste, uit 'n ver land roep Ek 'n man wat my besluit sal uitvoer. Ek het dit gesê, en Ek sal hom laat kom, Ek het dit beplan en Ek sal dit doen.
Deel
Lees JESAJA 46