JESAJA 43:25
JESAJA 43:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
En tog is dit Ek wat jou opstandigheid vergewe. Ek is getrou aan Myself, Ek dink nie meer aan jou sondes nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:25 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek is die God wat julle vergewe dat julle opstandig is teen My en Ek dink nie aan julle sondes nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek, Ek is dit wat jou oortredinge uitdelg om My ontwil, en aan jou sondes dink Ek nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek, ja, Ek is die Een wat ter wille van Myself jou oortredings telkens uitgewis het, jou sondes nie in herinnering geroep het nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is dit wat u oortredinge ter wille van My uitwis en aan u sondes nie dink nie.
Deel
Lees JESAJA 43