Ek, Ek is dit wat jou oortredinge uitdelg om My ontwil, en aan jou sondes dink Ek nie.
Lees JESAJA 43
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 43:25
5 dae
God se beloftes dra ons en getuig van sy genade. Dit is die bemoediging wat Jimi le Roux jou bied in hierdie 5-dag-plan waar die fokus val op God se nimmereindigende genade. Die oordenkings is geneem uit Jimi se dagboek IN DIE LIG VAN SY GENADE en wys jou hoeveel wysheid en bemoediging daar opgesluit lê in die Bybelboek Jesaja.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!