YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 41:8

JESAJA 41:8 Bybel vir almal (ABA)

En Ek sê vir julle: “My dienaars, mense van Israel, nageslag van Jakob wat Ek gekies het, nageslag van my vriend Abraham

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

MAAR jy, Israel, my kneg, Jakob, wat Ek uitverkies het, nageslag van Abraham, my vriend

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar jy, my dienaar, Israel, Jakob vir wie Ek uitverkies het, afstammeling van Abraham vir wie Ek liefhet

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Maar jy, Israel, my dienskneg, Jakob, wat Ek uitgekies het, nakomeling van Abraham, my vriend

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar jy, Israel, is my dienaar, Jakob wat Ek uitverkies het, die nageslag van Abraham, my vriend.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:8 Die Boodskap (DB)

Maar jy hoef nie bang te wees nie, Israel. Jy behoort mos aan My. Jy is Jakob wat Ek vir My uitgekies het. Jy is my vriend Abraham se kind.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar jy, Israel, my dienaar, jy is Jakob, wat Ek gekies het, afstammeling van Abraham, my vriend.

Deel
Lees JESAJA 41
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's