JESAJA 41:6
JESAJA 41:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle help mekaar en sê vir mekaar: ‘Ons moet sterk wees.’
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die een het die ander gehelp en aan sy metgesel gesê: Wees sterk!
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
hulle help mekaar. Die een sê vir die ander, ‘Hou moed!’
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het elkeen sy naaste gehelp; en elkeen sê vir sy broer: Hou goeie moed.
Deel
Lees JESAJA 41