JESAJA 41:20
JESAJA 41:20 Die Boodskap (DB)
Dan sal almal sien wat gebeur het. Hulle sal insien en erken dat dit die Here is wat die wonderwerk laat gebeur het. Die hoë God van Israel het die onmoontlike reggekry.
JESAJA 41:20 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die mense wat dit sien, weet dat Ek, die Here, dit gedoen het, Ek, die Heilige God van Israel.”
JESAJA 41:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat hulle almal saam kan sien en beken en opmerk en verstaan dat die hand van die HERE dit gedoen het en die Heilige van Israel dit geskape het.
JESAJA 41:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal die mense sien en erken, almal sal begryp en insien dat die Here dit gedoen het, dat die Heilige van Israel dit geskep het.
JESAJA 41:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat mense kan sien en erken, dit ter harte neem, en tegelykertyd begryp dat die hand van die HERE dit gedoen het, dat die Heilige van Israel dit geskep het.