YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 41:12

JESAJA 41:12 Bybel vir almal (ABA)

Die mense wat oorlog maak teen julle, sal word soos niks, julle sal hulle soek en julle sal hulle nie kry nie.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jy sal hulle soek, maar hulle nie vind nie — die manne wat met jou twis; hulle sal word soos niks en soos 'n nietige ding — die manne wat teen jou oorlog voer.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal dié soek wat teen jou veg, maar hulle sal nêrens te vinde wees nie; dié wat teen jou oorlog maak, sal word soos niks, soos iets wat nie bestaan nie.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jy sal hulle soek, maar hulle nie vind nie, daardie manne wat teen jou stryd voer. Hulle sal soos niks, soos iets niksseggends wees, daardie manne wat teen jou oorlog voer.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jy sal hulle soek en hulle nie vind nie, die wat met jou getwis het

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:12 Die Boodskap (DB)

Jy sal verniet soek na die mense wat met jou rusie gemaak het. Die mense wat teen jou oorlog gemaak het, sal wegraak asof daar nooit sulke mense was nie.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal jou vyande soek, maar hulle nêrens kry nie. Almal wat teen jou oorlog maak, sal soos niks wees!

Deel
Lees JESAJA 41
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's