YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 41:11

JESAJA 41:11 Bybel vir almal (ABA)

Kyk, almal wat iets sleg wil doen aan julle, sal teleurgesteld wees. Hulle sal nie weet wat om te doen nie. Die mense wat wil hê dit moet sleg gaan met julle, sal word soos niks, hulle sal sterf.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk, hulle almal sal beskaamd staan en in die skande kom wat op jou toornig is; hulle sal word soos niks, en jou teëparty sal omkom.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal wat teen jou te kere gaan, sal teleurgesteld staan en die aftog blaas. Jou teëparty sal soos niks word, hulle sal omkom.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, hulle sal beskaamd staan en verneder word – almal wat vir jou kwaad is. Hulle sal soos niks wees en tot niet gaan, daardie manne wat teen jou 'n regstryd voer.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, almal wat teen jou toornig was, sal beskaamd staan en beskaamd staan; en die wat met jou twis, sal omkom.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:11 Die Boodskap (DB)

Al jou vyande wat so kwaad was vir jou gaan maar sleg daarvan afkom. Almal wat met jou baklei het, sal verdwyn.

Deel
Lees JESAJA 41

JESAJA 41:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Almal wat vir jou kwaad is, sal in die skande kom en verleë wees. Almal wat jou weerstaan, sal vergaan.

Deel
Lees JESAJA 41
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's