JESAJA 38:6
JESAJA 38:6 Die Boodskap (DB)
Wat meer is, Ek sal jou en die stad beskerm teen die koning van Assirië. Hy sal niks aan julle kan doen nie.
Deel
Lees JESAJA 38JESAJA 38:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal jou en hierdie stad red van die koning van Assirië.
Deel
Lees JESAJA 38JESAJA 38:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ek sal jou uit die hand van die koning van Assirië red en ook hierdie stad; en Ek sal hierdie stad beskut.
Deel
Lees JESAJA 38JESAJA 38:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
en jou en dié stad red uit die mag van die koning van Assirië. Ek sal dié stad beskerm.
Deel
Lees JESAJA 38JESAJA 38:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en Ek sal jou en hierdie stad red uit die greep van die koning van Assirië. Ek sal hierdie stad afskerm.
Deel
Lees JESAJA 38