JESAJA 31:7
JESAJA 31:7 Bybel vir almal (ABA)
Eendag sal elkeen van julle sy afgode weggooi, die afgode van silwer en goud wat julle self gemaak het toe julle sonde wou doen.
JESAJA 31:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want in dié dag sal hulle elkeen sy silwerafgode en sy goue afgode verwerp, wat julle hande vir julle tot sonde gemaak het.
JESAJA 31:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie dag, wanneer julle elkeen sy afgode weggooi, die afgode van silwer en van goud wat julle self gemaak het en waarmee julle gesondig het
JESAJA 31:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, op daardie dag sal elkeen sy nuttelose afgodsbeelde van silwer en goud verwerp, die beelde wat julle hande vir julle tot sonde gemaak het.
JESAJA 31:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want in dié dag sal elkeen sy silwerafgode en sy goue afgode wat julle eie hande vir julle tot sonde gemaak het, wegwerp.