JESAJA 26:18
JESAJA 26:18 Bybel vir almal (ABA)
Ons liggaam het krom gebuig soos 'n vrou wat 'n baba kry, maar daar het nie 'n baba uit ons gekom nie, daar het niks uitgekom nie. Daar het nie 'n redder uit ons gekom nie, en ook nie mense wat op die aarde kan woon nie.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons was swanger, het weë gehad — dit was asof ons wind gebaar het; ons het die land geen redding aangebring nie, en daar is geen wêreldbewoners gebore nie.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons was swanger, ons het inmekaar gekrimp van pyn, maar ons het niks in die wêreld gebring nie: ons het nie 'n redder vir die land gegee nie, en daar is nie inwoners vir die wêreld gebore nie.
Deel
Lees JESAJA 26