YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 26:12

JESAJA 26:12 Bybel vir almal (ABA)

Here, U sal oor ons regeer en vir ons vrede gee, want dit is U wat alles gedoen het wat ons gedoen het.

Deel
Lees JESAJA 26

JESAJA 26:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HERE, U sal vir ons vrede beskik, want U het ook al ons werk vir ons volbring.

Deel
Lees JESAJA 26

JESAJA 26:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

U regeer in vrede oor ons, Here, U doen alles vir ons.

Deel
Lees JESAJA 26

JESAJA 26:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, U beskik vir ons vrede; ja, ook alles wat ons vermag het, het U vir ons bewerk.

Deel
Lees JESAJA 26

JESAJA 26:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

HERE, U sal vrede vir ons bepaal, want U het ook al ons werke in ons gedoen.

Deel
Lees JESAJA 26

JESAJA 26:12 Die Boodskap (DB)

Ons is ryk, Here, maar alles wat ons bereik het, is as gevolg van wat U vir ons gedoen het.

Deel
Lees JESAJA 26

JESAJA 26:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“HERE, U sal ons vrede gee. Alles wat ons bereik het, het U vir ons gedoen.

Deel
Lees JESAJA 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's