YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 17:7

JESAJA 17:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In dié dag sal die mens kyk na sy Maker, en sy oë sal sien op die Heilige van Israel

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:7 Bybel vir almal (ABA)

Daardie dag sal die mense kyk na die God wat hulle gemaak het, hulle sal vir die Heilige God van Israel vra om hulle te help.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In dié dag sal die mens kyk na sy Maker, en sy oë sal sien op die Heilige van Israel

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal die mens weer sy hoop op sy Maker vestig, sy hulp van die Heilige van Israel verwag.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op daardie dag sal die mens opkyk na sy Maker; sy oë sal gerig wees op die Heilige van Israel.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In dié dag sal 'n man na sy Maker kyk, en sy oë sal op die Heilige van Israel gerig wees.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:7 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag sal die mense weer hulp gaan soek by die Here wat hulle gemaak het, en respek hê vir die heilige God van Israel.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan eers sal mense weer aan hulle Skepper dink en respek kry vir die Heilige Een van Israel.

Deel
Lees JESAJA 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's