YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 17:4

JESAJA 17:4 Bybel vir almal (ABA)

Daardie dag sal die mense van Israel nie meer sterk wees nie, hulle sal swak en arm wees.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En in dié dag sal die heerlikheid van Jakob gering word, en die vet van sy vlees sal wegteer.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal Jakob se mag onbeduidend word en sy voorspoed sal verdwyn.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Op daardie dag sal die luister van Jakob vervaag; sy vet aan sy liggaam sal verdwyn.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En in dié dag sal dit gebeur dat die heerlikheid van Jakob dun word en die vet van sy vlees maer word.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:4 Die Boodskap (DB)

Daardie dag sal Israel se mag tot niet gaan en sy rykdom sal in armoede verander.

Deel
Lees JESAJA 17

JESAJA 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“In daardie dag sal Israel verneder word. Armoede sal die land oorneem.

Deel
Lees JESAJA 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's