JESAJA 17:1
JESAJA 17:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here was kwaad vir die mense van die stad Damaskus. Hy het gesê Damaskus sal verdwyn, dit sal nie meer 'n stad wees nie, dit sal net 'n hoop klippe wees.
JESAJA 17:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
GODSPRAAK oor Damaskus. Kyk, Damaskus word weggeneem, sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal 'n vervalle puinhoop word.
JESAJA 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Uitspraak van die Here teen Damaskus: Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, hy word 'n puinhoop.
JESAJA 17:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Profesie oor Damaskus. “Kyk, Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, dit gaan 'n vervalle puinhoop word.
JESAJA 17:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die las van Damaskus. Kyk, Damaskus is weggeneem om 'n stad te wees, en dit sal 'n puinhope wees.