JESAJA 10:7
JESAJA 10:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar dit is nie genoeg vir die Assiriërs nie, hulle wil mense doodmaak, hulle wil baie volke doodmaak.
JESAJA 10:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hý bedoel dit nie so nie, en sy hart dink nie so nie; maar om te verdelg, is in sy hart, en om nasies uit te roei, nie min nie.
JESAJA 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dit is nie wat Assirië in gedagte het nie, ook nie wat hy beplan nie. Sý bedoeling is om te vernietig, om baie nasies uit te roei.
JESAJA 10:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hy het dit nie so bedink nie, sy hart het dit nie so beplan nie; want sy voorneme was om uit te delg, om tallose nasies uit te roei.
JESAJA 10:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy bedoel dit nie, en sy hart dink nie so nie; maar dit is in sy hart om nie 'n paar nasies te vernietig en uit te roei nie.