JESAJA 10:30
JESAJA 10:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ja, skreeu in angs, mense van Gallim! Waarsku die inwoners van Lajesa! Want die magtige leër kom. Arme Anatot! Watter lot wag vir jou.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:30 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Gallim moet skree, die mense van Lajesa moet luister. Die mense van Anatot kan hulleself nie help nie.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Skreeu dit uit, dogter van Gallim! Luister, Lais! Arme Ánatot!
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skreeu, mense van Gallim! Luister, inwoners van Lajesa! Arme Anatot!
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skreeu hardop, dogter van Gallim! Luister mooi, Lajesa! Magtelose Anatot!
Deel
Lees JESAJA 10