JESAJA 10:19
JESAJA 10:19 Bybel vir almal (ABA)
Assirië is die bos, en daar sal min bome oorbly, 'n kind sal die bome kan tel.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die oorblyfsel van die bome van sy bos sal min in getal wees, en 'n seuntjie sal hulle kan opskrywe.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die bome wat in die bos, Assirië, oorbly, sal so min wees dat 'n klein seuntjie dit sal kan tel.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat oorbly van die bome van sy bos, sal so min wees dat 'n kind dit sal kan neerskryf.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die oorblywende bome van sy woud sal min wees, sodat 'n seun dit kan opskryf.
Deel
Lees JESAJA 10