JESAJA 10:17
JESAJA 10:17 Bybel vir almal (ABA)
Die Lig van Israel, die Heilige God van Israel, sal 'n vuur word wat op een dag die dorings en bossies sal verbrand.
JESAJA 10:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Lig van Israel sal 'n vuur wees, en sy Heilige 'n vlam; en dit sal sy distels en sy dorings verbrand en verteer op een dag.
JESAJA 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Lig van Israel sal die vuur wees, die Heilige van Israel die vlam: in 'n enkele oomblik sal die vlam hulle geringes, die dorings en dissels, verbrand en verteer
JESAJA 10:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Lig van Israel sal 'n vuur word, en sy Heilige 'n vlam. Die vlam sal brand en hulle onkruid en doringstruike op een dag verteer.
JESAJA 10:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die lig van Israel sal 'n vuur wees en sy Heilige 'n vlam; en dit sal op een dag brand en sy dorings en distels verteer