YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 9:17

HOSEA 9:17 Bybel vir almal (ABA)

Die profeet Hosea het gesê: “My God sê die mense van Efraim is nie meer sy volk nie, want hulle het nie geluister na Hom nie. Daarom moet hulle nou rondswerf tussen ander volke.”

Deel
Lees HOSEA 9

HOSEA 9:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My God sal hulle verwerp, omdat hulle na Hom nie geluister het nie, en hulle sal rondswerwe onder die nasies.

Deel
Lees HOSEA 9

HOSEA 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

My God het hulle verwerp omdat hulle nie na Hom geluister het nie: hulle sal swerwelinge word onder die nasies.

Deel
Lees HOSEA 9

HOSEA 9:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My God verwerp hulle, omdat hulle nie na Hom geluister het nie. Hulle sal swerwers wees onder die nasies.

Deel
Lees HOSEA 9

HOSEA 9:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My God sal hulle verwerp, omdat hulle na Hom nie geluister het nie, en hulle sal swerwers onder die nasies wees.

Deel
Lees HOSEA 9

HOSEA 9:17 Die Boodskap (DB)

Ek het toe gesê: “God het hulle weggegooi. Hulle het nie na die Here geluister nie. Hulle word mense wat nie ’n plek het om te bly nie. Hulle swerf rond onder die nasies.”

Deel
Lees HOSEA 9

HOSEA 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My God het hulle verwerp omdat hulle nie na Hom geluister het nie. Hulle sal swerwelinge wees onder die nasies.

Deel
Lees HOSEA 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's