Hosea 9:17

Hosea 9:17 ABA

Die profeet Hosea het gesê: “My God sê die mense van Efraim is nie meer sy volk nie, want hulle het nie geluister na Hom nie. Daarom moet hulle nou rondswerf tussen ander volke.”