HOSEA 5:8
HOSEA 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Julle moet die mense waarsku. Julle moet die ramshoring en die trompet blaas in die stede, in Gibea, Rama en die sondestad Bet-El. Die vyande kom, hulle is al naby die land Benjamin.
HOSEA 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Blaas die basuin in Gíbea, die trompet in Rama! Hef aan die krygsgeskreeu in Bet-Awen. Agter jou kom dit, Benjamin!
HOSEA 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Blaas die ramshoring in Gibea, die trompet in Rama! Maak alarm in Bet-Awen! Benjamin is agter jóú aan, Efraim.
HOSEA 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Blaas die •ramshoring in Gibea, die trompet in Rama; hef die krygsgeskreeu aan in Bet-Awen! Agter jou is Benjamin!
HOSEA 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Blaas die kornet in Gíbea en die basuin in Rama; roep hardop by Bet-Aven, agter jou aan, o Benjamin!