Hosea 5:8

Hosea 5:8 ABA

Die Here sê: “Julle moet die mense waarsku. Julle moet die ramshoring en die trompet blaas in die stede, in Gibea, Rama en die sondestad Bet-El. Die vyande kom, hulle is al naby die land Benjamin.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 5:8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid