YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 14:5

HOSEA 14:5 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sê: “Ek sal hulle gesond maak sodat hulle nie weer sal weggaan van My nie. Ek sal baie lief wees vir hulle, Ek is nie meer kwaad vir hulle nie.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek sal hulle afkerigheid genees, hulle vrywillig liefhê, want my toorn is van hulle afgewend.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal hulle ontrou genees. Ek sal hulle van harte liefhê. Wanneer my toorn van hom afgewend is

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Ek sal hulle afvalligheid genees, Ek sal hulle uit vrye wil liefhê. Omdat my woede teen hom bedaar het

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal vir Israel wees soos dou; hy sal groei soos 'n lelie en sy wortels uitwerp soos die Líbanon.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:5 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal die siekte wat jy gehad het, gesond maak. Ek sal genesing bring. Jy sal nie weer wil wegloop van My af nie. Ek sal jou vreeslik liefhê. Ek sal glad nie meer vir jou kwaad wees nie.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sê: “Dan sal Ek julle genees van julle ontrouheid; my liefde sal geen perke ken nie, want my woede is weg vir altyd!

Deel
Lees HOSEA 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's