YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 14:2

HOSEA 14:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Neem woorde saam en bekeer jou tot die HERE; sê vir Hom: Neem alle ongeregtigheid weg en neem ons genadiglik aan, sodat ons die kuite van ons lippe vergelde.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:2 Bybel vir almal (ABA)

Mense van Israel, julle moet terugkom na julle God die Here toe, want julle kry swaar. Dit is omdat julle sonde gedoen het.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Bekeer jou, Israel, tot die HERE jou God, want jy het gestruikel deur jou ongeregtigheid.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Keer terug na die Here jou God, Israel, want jy het geval deur jou sonde.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Keer terug, Israel, na die HERE jou God, want jy het deur jou sondeskuld gestruikel.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Neem woorde saam en bekeer jou tot die HERE; sê vir Hom: Neem alle ongeregtigheid weg en neem ons genadiglik aan, sodat ons die kuite van ons lippe vergelde.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:2 Die Boodskap (DB)

“Israel, jy moet teruggaan na die Here jou God toe. Jou sonde het jou laat struikel. Dit het jou op die grond laat val.

Deel
Lees HOSEA 14

HOSEA 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Keer terug na die HERE jou God, o Israel, want jou sondes is jou ondergang.

Deel
Lees HOSEA 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's