YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 11:1

HOSEA 11:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het gesê: “Toe Israel 'n jong seun was, was Ek lief vir hom. Ek het my seun uit Egipte geroep.

Deel
Lees HOSEA 11

HOSEA 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

TOE Israel 'n kind was, het Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.

Deel
Lees HOSEA 11

HOSEA 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Israel nog 'n kind was, het Ek hom al liefgehad, en Ek het hom, my seun, uit Egipte geroep.

Deel
Lees HOSEA 11

HOSEA 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Toe Israel 'n kind was, het Ek hom al liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.

Deel
Lees HOSEA 11

HOSEA 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe Israel 'n kind was, het ek hom liefgehad en my seun uit Egipte geroep.

Deel
Lees HOSEA 11

HOSEA 11:1 Die Boodskap (DB)

“Toe Israel nog ’n seuntjie was, was Ek al lief vir hom. Ek het hom uit Egipte uit laat kom om my seun te kom word.

Deel
Lees HOSEA 11

HOSEA 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het Israel liefgehad toe hy nog ’n kind was. Ek het my seun uit Egipte geroep.

Deel
Lees HOSEA 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's