YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 10:3

HOSEA 10:3 Bybel vir almal (ABA)

Hulle sê nou: “Ons wil nie luister na die koning nie, want ons is nie bang vir die Here nie, en 'n koning kan ons nie help nie.”

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ja, nou sal hulle sê: Ons het geen koning nie, want ons het die HERE nie gevrees nie; en die koning — wat sou hy vir ons kan doen?

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sê: “Ons het nie 'n koning nie, want ons het nie die Here gedien nie. Maar wat sou 'n koning in elk geval vir ons kon doen?”

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, nou sê hulle: “Ons het nie 'n koning nie, omdat ons nie vir die HERE ontsag gehad het nie. En die koning – wat sou hy vir ons kon doen?”

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want nou sal hulle sê: Ons het geen koning nie, omdat ons die HERE nie gevrees het nie; wat moet 'n koning dan aan ons doen?

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:3 Die Boodskap (DB)

Dan sal hulle sê: ‘Ons het nie meer ’n koning nie. Ons het mos nie respek vir die Here gehad nie. Maar wat maak dit in elk geval saak? ’n Koning sou nou niks vir ons kon doen nie.’

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal hulle sê: “Ons het geen koning nie, want ons het nie die HERE gedien nie. Maar wat sou ’n koning in elk geval vir ons kon doen?”

Deel
Lees HOSEA 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's