HOSEA 10:2
HOSEA 10:2 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is vals, daarom is dit reg dat die Here hulle straf. Hy sal hulle altare stukkend breek en hulle klip-pale verwoes.
Deel
Lees HOSEA 10HOSEA 10:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vals is hulle hart; nou sal hulle daarvoor boet; Hy sal hulle altare stukkend breek, hulle klippilare verwoes.
Deel
Lees HOSEA 10HOSEA 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle is vals wanneer hulle hulle sonde bely. Maar die Here sal hulle altare afbreek, Hy sal hulle klippilare verwoes.
Deel
Lees HOSEA 10HOSEA 10:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle harte is vals – nou sal hulle boet. Die HERE self gaan hulle altare afbreek, hulle gedenkstene verwoes.
Deel
Lees HOSEA 10HOSEA 10:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle hart is verdeeld; nou sal hulle gebrekkig bevind word; hulle altare sal hy afbreek, hulle beelde buit.
Deel
Lees HOSEA 10