YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 10:10

HOSEA 10:10 Bybel vir almal (ABA)

en wanneer Ek so besluit, dan sal Ek die mense van Israel ook straf. Ek sal ander volke bymekaar laat kom teen hulle om hulle te straf, want hulle het weer en weer sonde gedoen.

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dit is my begeerte om hulle te tugtig, en volke sal teen hulle versamel word as hulle gebind word aan hulle twee ongeregtighede.

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het besluit Ek sal hulle straf. Die nasies sal teen hulle versamel word omdat hulle met hulle twee groot sondes volhard het.

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Omdat Ek so besluit het, gaan Ek hulle 'n les leer: Nasies sal teen hulle saamtrek omdat hulle verbind bly aan hulle twee sondes.

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dit is in my begeerte dat ek hulle moet tugtig; en die volk sal teen hulle versamel word as hulle hulle in hulle twee vore bind.

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:10 Die Boodskap (DB)

Ek het besluit dat Ek hulle sommer self sal aanval. Die nasies sal saamstaan om teen hulle oorlog te maak. Hulle sal hulle kom straf vir alles wat hulle verkeerd gedoen het.

Deel
Lees HOSEA 10

HOSEA 10:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal kom om hulle te oordeel. Nasies sal teen hulle optrek om hulle oor hulle menigte sondes te straf.

Deel
Lees HOSEA 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's