HEBREËRS 7:7
HEBREËRS 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou word sonder enige teëspraak die mindere deur die meerdere geseën.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:7 Bybel vir almal (ABA)
Almal weet dat 'n mens wat belangrik is, die minder belangrike mens seën.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is onbetwisbaar dat dit altyd die mindere is wat deur die meerdere geseën word.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sonder enige teenspraak, word die mindere tog deur die meerdere geseën.
Deel
Lees HEBREËRS 7HEBREËRS 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sonder alle teenstrydigheid word die mindere van die beters geseën.
Deel
Lees HEBREËRS 7