YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 7:19

HEBREËRS 7:19 Bybel vir almal (ABA)

Ja, die wet het niks heeltemal reg gemaak soos dit moes wees nie. Maar nou gee God vir ons iets, en ons is baie seker daarvan. Daarom kan ons nou nader kom na God toe.

Deel
Lees HEBREËRS 7

HEBREËRS 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

omdat die wet niks volkome gemaak het nie; maar aan die ander kant is daar die invoering van 'n beter hoop waardeur ons tot God nader.

Deel
Lees HEBREËRS 7

HEBREËRS 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

die wet het nie volmaaktheid bewerk nie. Aan die ander kant het 'n beter hoop ingetree, waardeur ons tot God nader.

Deel
Lees HEBREËRS 7

HEBREËRS 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

– die wet het mos niks vervolmaak nie – maar aan die ander kant is dit die aanbreek van 'n beter hoop, waardeur ons tot God nader.

Deel
Lees HEBREËRS 7

HEBREËRS 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die wet het niks volmaak gemaak nie, maar die inbring van 'n beter hoop. Waardeur ons tot God nader.

Deel
Lees HEBREËRS 7

HEBREËRS 7:19 Die Boodskap (DB)

Deur daardie wet kon die mense se saak by God nie regtig reggemaak word nie. Maar nou is daar ’n ander manier: Jesus! En dit werk, want so kom ons baie naby aan God.

Deel
Lees HEBREËRS 7

HEBREËRS 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die wet kon glad nie God se doel verwesenlik nie. En toe het ’n baie beter vooruitsig verskyn, een waardeur ons daadwerklik in God se teenwoordigheid kan verskyn!

Deel
Lees HEBREËRS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's