HEBREËRS 12:6
HEBREËRS 12:6 Bybel vir almal (ABA)
want Hy leer vir jou omdat Hy lief is vir jou, Hy straf elke seun wat Hy aanneem.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die Here tug hom wat Hy liefhet, Hy straf elkeen wat Hy as kind aanneem.”
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die een vir wie die Here liefhet, tug Hy, en Hy straf elke seun wat Hy aanneem.”
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want wie die Here liefhet, tugtig Hy en gésel Hy elke seun wat Hy aanneem.
Deel
Lees HEBREËRS 12