HEBREËRS 12:21 - Compare All Versions
HEBREËRS 12:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
So angswekkend was die verskynsel dat Moses uitgeroep het: “Ek sidder van angs!”
HEBREËRS 12:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Moses, so vreeslik was die gesig, het gesê: Ek is verskrik en ek sidder.
HEBREËRS 12:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ja, so angswekkend was die aanskoue van alles dat Moses uitgeroep het: “Ek is absoluut verskrik, ek bewe van angs!”
Deel
HEBREËRS 12 NLVHEBREËRS 12:21 DB (Die Boodskap)
Alles wat daar by die berg gebeur het, was so skrikwekkend dat selfs Moses geskree het: “Ek staan en ruk, so bang is ek.”
Deel
HEBREËRS 12 DBHEBREËRS 12:21 ABA (Bybel vir almal)
Die dinge wat hulle gesien het, het hulle so bang gemaak dat Moses gesê het: “ Ek bewe, ek is baie bang.”
Deel
HEBREËRS 12 ABAHEBREËRS 12:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
En so angswekkend was die verskynsel, dat Moses gesê het: “Ek is beangs, en ek sidder!”
HEBREËRS 12:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En so verskriklik was die gesig dat Moses gesê het: Ek is baie bang en bewe!