HEBREËRS 11:34
HEBREËRS 11:34 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het groot vure doodgemaak, hulle het vry weggekom toe mense hulle wou doodmaak met die swaard. Hulle was swak, maar hulle het sterk geword, hulle was baie sterk soldate en hulle het die leërs van die vyande laat vlug.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die krag van vuur uitgeblus, die skerpte van die swaard ontvlug, krag uit swakheid ontvang het, dapper gewees het in die oorlog, leërs van vreemdes op die vlug gedryf het.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
gloeiende vuur geblus en aan die swaard ontkom; hulle het in swakheid krag ontvang, was sterk in oorlog en het die leërs van vreemdes op die vlug gejaag.
Deel
Lees HEBREËRS 11