HEBREËRS 11:33
HEBREËRS 11:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat deur die geloof koninkryke oorweldig het, geregtigheid uitgeoefen, beloftes verkry, bekke van leeus toegestop
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur die geloof het hulle koninkryke verower, die reg van God gehandhaaf en verkry wat God beloof het; hulle het leeus se bekke toegestop
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:33 Bybel vir almal (ABA)
Hulle almal het in God geglo, en daarom het hulle die konings van ander lande oorwin. Hulle het gedoen wat reg is, hulle het gekry wat God vir hulle belowe het. Hulle het in God geglo en daarom kon leeus nie hulle bekke oopmaak om hulle te byt nie.
Deel
Lees HEBREËRS 11