HEBREËRS 11:30 - Compare All Versions
HEBREËRS 11:30 ABA (Bybel vir almal)
Die Israeliete het in God geglo, en daarom het die mure van Jerigo geval nadat die Israeliete sewe dae lank om die mure van Jerigo geloop het.
Deel
HEBREËRS 11 ABAHEBREËRS 11:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Deur die geloof het die mure van Jérigo geval nadat daar sewe dae lank omheen getrek was.
HEBREËRS 11:30 AFR83 (Afrikaans 1983)
Omdat die Israeliete geglo het, het die mure van Jerigo geval nadat hulle sewe dae daaromheen getrek het.
HEBREËRS 11:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Deur geloof het die mure van Jerigo geval, nadat daar vir sewe dae rondom die stad getrek is.
HEBREËRS 11:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Deur geloof het die mure van Jerigo geval nadat hulle omtrent sewe dae lank omsingel was.
HEBREËRS 11:30 DB (Die Boodskap)
Op dieselfde manier het die mure van Jerigo inmekaargesak nadat God se mense sewe dae lank elke dag om die stad getrek het.
Deel
HEBREËRS 11 DBHEBREËRS 11:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Omdat die Israeliete geglo het, het hulle vir sewe dae om Jerigo marsjeer en sy mure het ineengestort.
Deel
HEBREËRS 11 NLV