HEBREËRS 11:29
HEBREËRS 11:29 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het in God geglo, en daarom het hulle deur die Rooi See gegaan soos wanneer mense oor droë grond trek. Toe die Egiptenaars dit probeer doen het, het hulle in die see verdrink.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die geloof het hulle die Rooi See deurgegaan soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars, toe hulle dit probeer, verdrink het.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars verdrink het toe hulle dit ook probeer doen het.
Deel
Lees HEBREËRS 11