HEBREËRS 11:25
HEBREËRS 11:25 Die Boodskap (DB)
Hy het sy keuse gemaak: hy sou eerder sleg behandel word saam met die mense van God as om ’n kort rukkie lekker in die sonde te baljaar.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:25 Bybel vir almal (ABA)
Nee, Moses het gekies om saam met die volk van God swaar te kry, hy het nie gekies om vir 'n kort tydjie die sonde te geniet nie.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om 'n tyd lank die genot van die sonde te hê
Deel
Lees HEBREËRS 11